Lyrics translated into Español · See the original lyrics

Breek af die mure wat staan vir die leweRompe los muros que se interponen en la vida

Bou op die fondamente van die doodConstruye sobre los cimientos de la muerte

Ons draai die sleutel wat die wereld vermoorGiramos la llave que mata al mundo

Huil my ‘n storm van lood en dan vra onsLlora una tormenta de plomo y luego preguntamos

Ons speel God, ons is regJugamos a ser Dios, estamos en lo correcto

Die arm verloor en die ryk floreerEl pobre pierde y el rico florece

Almal weet beter as die volgende eenTodos saben más que el siguiente

Hou so aan, ons lewens is leuensContinúa así, nuestras vidas son mentiras

Hoekom is die wereld so sleg?¿Por qué el mundo es tan malo?

Hoekom is die wereld in pyn?¿Por qué el mundo está en dolor?

Verniel die balans tussen lewe en doodDestruye el equilibrio entre la vida y la muerte

Dra die gewig dwars op ons skouers?¿Cargamos el peso sobre nuestros hombros?

Ons is die kanker wat ons lewens versmoorSomos el cáncer que ahoga nuestras vidas

Bloei n rivier van geweld en dan vra onsFluye un río de violencia y luego preguntamos

Dit is jy, dit is ekEres tú, soy yo

Ek se dis jy en jy se dis ekDigo que eres tú y tú dices que soy yo

Almal wys vinger na die volgende eenTodos señalan con el dedo al siguiente

Hou so aan ons lewe in ‘n leuenContinuamos viviendo en una mentira

Hoekom is die wereld so sleg?¿Por qué el mundo es tan malo?

Hoekom is die wereld in pyn?¿Por qué el mundo está en dolor?

Hoekom?¿Por qué?