Lyrics of 'Oop Vir Misinterpretasie' by Fokofpolisiekar

Do you want to know the lyrics of Oop Vir Misinterpretasie by Fokofpolisiekar? You're in the right place.

Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo

Elke jaar gaan vinniger verby
Daar is geen konstantes nie
My ideaal is net 'n skadu teen die muur

Kunsmatig of nie
Dis my kennis, my vuur
Alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

My skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
Dis nie my skuld nie
My korttermyn geheue verval
Tersiźre opvoeding nietig verklaar
Dis nie my skuld nie

Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo

Elke jaar gaan vinniger verby
Moet nie bekommer nie
Jou verbeelding spring jou voor
Dit was nog altyd so

'n mens kan baie praat
Tog sukkel om sin te maak
Almal weet perspektief
Is nie 'n speelding nie

My vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
Dis nie my skuld nie
Ek herinner myself aan my pa
Hulle moes grens toe gaan
Dis nie my skuld nie

Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo

There are many reasons to want to know the lyrics of Oop Vir Misinterpretasie by Fokofpolisiekar.

The most common reason to want to know the lyrics of Oop Vir Misinterpretasie is that you really like it. Obvious, right?

When we really like a song, as might be your case with Oop Vir Misinterpretasie by Fokofpolisiekar, we wish to be able to sing it knowing the lyrics well.

If your motivation for searching for the lyrics of the song Oop Vir Misinterpretasie was that you absolutely love it, we hope you can enjoy singing it.

Feel like a star singing the song Oop Vir Misinterpretasie by Fokofpolisiekar, even if your audience is just your two cats.

Are you arguing with your partner because you understand different things when you listen to Oop Vir Misinterpretasie? Having the lyrics of the song Oop Vir Misinterpretasie by Fokofpolisiekar at hand can settle many disputes, and we hope that it will.

It's important to note that Fokofpolisiekar, in live concerts, has not always been or will be faithful to the lyrics of the song Oop Vir Misinterpretasie... So it's better to focus on what the song Oop Vir Misinterpretasie says on the record.

Learn the lyrics of the songs you like, like Oop Vir Misinterpretasie by Fokofpolisiekar, whether it's to sing them in the shower, make your covers, dedicate them to someone, or win a bet.